Brugge

Donderdag oggend ry ons Brugge toe. Ons het besluit om `n bietjie buitekant die dorp te woon sodat ons nie heeltemal so reg in die malhuis van die binnestad is nie. Dit was `n baie goeie besluit. Ons BnB was fantasties. Ons het `n hele groot woonstel met twee slaapkamer vir onsself gehad. Direk toe...

Antwerpen

Die volgende groot stad wat ons besoek, is Antwerp. Heel eerste gaan kyk ons na die katedraal van MIj Liewe Vrou (dis nou Maria). Net soos wat ons instap, is daar `n engelse toergids wat ons deur die kerk vat. Toe ons daar klaar is weet ons so baie oor die kerk en die stad en Belgie dat ons sommer t...

Kinderdijk

Alblasserdam  • 
Dinsdagoggend eet ons vars croissants en koffiewat ek en Janina by die bakker op die hoek gaan koop het. Ons kom agter dat n ontbyt nou maar net 30 euro kos, maak nie saak hoe erg ons probeer spaar nie ;). Ons doel vandag is om vir die werkende (en nie-werkende) windmeulens by Kinderdijk te gaan kyk...

Amsterdam

Na `n lekker ontbyt in Hoorn ry ons gemaklik Amsterdam toe. Omdat dit Sondag is, kan ons selfs reg voor die hotel stop. Ons woon in een van daardie hoe regop huisies op die boonste verdieping. Die trappe is minder as 1 meter breed en vreeslik steil op boontoe. In Amsterdam loop ons deur die "Nege St...

Pinkster 2017

Hoorn  • 
Die kinders het een week skoolvakansie en ons twee ouers ook. Ons besluit op n road trip na die lae lande toe. Dis nie ver nie en ons verstaan die taal. ons eerste stop is in n klein kusdorpie met die naam van Hoorn.